-
Uitnodiging na ‘n jaarafsluit-wegbreeknaweek vir vroue (Vrystaat)
UITNODIGING NA ’N JAARAFSLUIT-WEGBREEKNAWEEK VIR VROUE Dit is met opgewondenheid dat ek jou tesame met jou vriendinne, moeders, susters en kollegas nooi na my eerste Vrystaatse wegbreeknaweek. Dit word beplan vir 15 tot 17 November 2019. Kom bak in die gloed van vroue-energie en keer verfris huiswaarts. Ons gaan skaterlag en terselfdertyd slimmer raak oor die […]
-
Laat Sak Die Hare
Soms voel ‘n vrou so uitgedeel – hier ‘n stukkie en daar ‘n rukkie – dat ‘n kans om weg te kom en net te wéés nie ‘n luukse is nie, maar ‘n noodsaaklikheid.