• Facebook
  • Tuis
  • Oor Elsabe
    • Afrikaans
    • English
  • Optredes
  • Aanbiedings
    • Afrikaans
    • English
  • Blitsblokkies vir Onnies
  • Blog
  • Kontak
  • Sappige Vrouedagviering
    • Iets Opwindends

    Geniet lag en opkikkering in jou eie huis!

    Genoeg is genoeg. Ons gaan wel Vrouedag 2020 vier – al is dit elke bobbejaanwyfie op haar eie krans. Danksy die digitale platform van Die Boer-teater kan jy my spesiale pretpraatjie wat deur ‘n puik filmspan opgeneem is in die warmte van jou eie woonplek kyk  – op ‘n tyd wat vir jou geleë is. […]

    Lees Meer
    July 23, 2020 By Elsabe Aldrich
  • uitnodiging na byvryde sappige vroue oggend
    • Iets Opwindends

    Uinodiging na die Sappige Vriendinne Gala-Oggend

    Lees Meer
    September 12, 2019 By Elsabe Aldrich
    • Iets Opwindends

    Uitnodiging na ‘n jaarafsluit-wegbreeknaweek vir vroue (Vrystaat)

    UITNODIGING NA ’N JAARAFSLUIT-WEGBREEKNAWEEK VIR VROUE Dit is met opgewondenheid dat ek jou tesame met jou vriendinne, moeders, susters en kollegas nooi na my eerste Vrystaatse wegbreeknaweek. Dit word beplan vir 15 tot 17 November 2019. Kom bak in die gloed van vroue-energie en keer verfris huiswaarts. Ons gaan skaterlag en terselfdertyd slimmer raak oor die […]

    Lees Meer
    June 13, 2019 By Elsabe Aldrich

Wie is Elsabe

About Me

Sy is ‘n mens-mens, ‘n woord-mens, ’n humor-mens. Sy is gebek en gesnaar om mense te inspireer, bemoedig, onderrig en veral vermaak.

  • Facebook

Elsabe Aldrich © 2019

Cleantalk Pixel