JANUARIE
12 Matriek Magic, Hoërskool Gimnasium, Paarl
12 Verjaarsdagfunksie, Gabriëlskloof
16 Constantia Damesklub, Pretoria

FEBRUARIE
1 Triomfantelike Tienersessie: Graad 9’s – Bloemhof Hoër Meisieskool, Stellenbosch
2 – 4 Maart Namibiese besoek

MAART
6 Motivational talk: Lighthouse2Lighthouse Ladies’ Walk, Hermanus
18 – 29 Molopo-Oog, Lichtenburg
30 Vroueoggend, Groot Marico Hervormde Kerk

APRIL
1 – 5  Triomfantelike Tienerkursus, Curro Hermanus
5 – 7 Sappige wegbreeknaweek, Wortelgat-kampterrein, Stanford
18 – 23 Droëriet-plaas, Laingsburg-distrik
25 Seniors, Durbanville

MEI
11 Ma-en-dogterfunksie, Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein
12 Moedersdagpraatjie, NG Kerk Fochville
13 Onderwysermotivering, Centurion
18 -20 Medi-Clinic Health Retreat, Erinvale, Somerset-Wes
25 Fancy Hat and Slipper High Tea, Curro Langebaan

JUNIE
1 Little Footprints Dagsorgsentrum, Paarl
7 Onderwysersmotivering, Wellington
8  Vroueoggend, Jeffriesbaai
29 Damesoggend, Moedergemeente Kraaifontein

JULIE
6 Damesoggend, NG Kerk Lambertsbaai
20 Verjaardagsfunksie, Louis Trichardt
26 Vroueoggend, Stilbaai

AUGUSTUS
17 CMR Vrouedag, Pretoria
24 Damesoggend, Ger. Kerk Kameeldrift, Pretoria
31 Damesoggend, Ger. Kerk Secunda

SEPTEMBER
3 ACVV-kongres, George
14 Wegbreekkuier, Grunau, Namibië
17 Oggendfunksie, Karasburg, Namibië
23 – 27  Namibiëse toer saam met CAN (Kankervereniging van Namibië)
28 Hats and Roses, Windhoek

OKTOBER
5 Vroueoggend, Laerskool Elandia
12 Vrouefunksie, Louwna
19 Medi-Clinic Health Retreat, Muldersdrif
25 – 28 Hoërskoolreünie, Port Elizabeth

NOVEMBER
2 Groot Paartie, Sappige Vriendinne van die Wes-Kaap

Kontak haar by elsabe@elsabealdrich.co.za vir besprekings.