-
Geniet lag en opkikkering in jou eie huis!
Genoeg is genoeg. Ons gaan wel Vrouedag 2020 vier – al is dit elke bobbejaanwyfie op haar eie krans. Danksy die digitale platform van Die Boer-teater kan jy my spesiale pretpraatjie wat deur ‘n puik filmspan opgeneem is in die warmte van jou eie woonplek kyk – op ‘n tyd wat vir jou geleë is. […]